Username:


Password:


NOPSA Members

Terug na Indeks van Resepte

TUISGEMAAKTE VOLSTRUISBURGERS

Bedien 6

Bestanddele:

  • 500g KLEIN KAROO-volstruismaalvleis
  • 1 ui, gekap en gebraai
  • 1 knoffelhuisie, gekneus
  • 1 eetlepel kappertjiesaad, gekap
  • 2 ansjovisfilette, gekap
  • 1 teelepel Worcestershiresous
  • 1 sny volgraanbrood, gekrummel en geweek in
  • ¼ koppie water
  • 1 eier, geklits
  • sout en gemaalde peper na smaak
  • olie vir gaarmaak
  • 6 sagte broodrolletjies
  • 3 tamaties, in skywe gesny
  • blaarslaai

Metode: Knie die maalvleis, uie, knoffel, kappertjiesaad, ansjovisfilette, Worcestershiresous, brood, eier, sout en peper saam.

Verdeel in 6 en vorm patties. Bevog met olie en panbraai tot mooi bruin en gaar.

Bou burgers met res van bestanddele.

As alternatief, gebruik KLEIN KAROO-volstruisburgers. Daar is vier geurige burgers per 500 g-pak.

- Tersia de Wet

Terug na Indeks van Resepte

Google
WWW Ostrich SA
New Pathways for Ostrich Leather
Volstruisleer baan nuwe weg na ItaliŽ
Code of Conduct for the Commercial Production of Ostriches
Status of Avian Influenza (AI) in the Western Cape
Ostrich meat export suspension
Oudtshoorn Info
Ostrich Feathers for Weddings
Southern Africa Luxury Association
News & HomeOstrich IndustryProductsLEGAL NOTICESFAQ'sLinksAbout UsContact Us
      Copyright © 2018 • South African Ostrich Business Chamber • Site by:  WebWorX