Username:


Password:


NOPSA Members

Terug na Indeks van Resepte

GOURMET-WORSBROODJIES

10 porsies

Bestanddele:

  • 10 KLEIN KAROO-volstruisweense worsies of russians
  • 10 vars worsbroodrolletjies
  • 3 - 4 uie, in dun skywe gesny
  • tamatiesous
  • piekelkomkommers, in repies gesny
  • mayonnaise
  • tuisgemaakte mosterd

Metode: Verhit ín bietjie olie in pan en sautť uie tot goudbruin. Verhit of braai weense worsies/russians (opsioneel: worsies reeds gaar en gereed om te eet).

Elke persoon bou sy eie worsbroodjie.

- Tersia de Wet

Terug na Indeks van Resepte

Google
WWW Ostrich SA
New Pathways for Ostrich Leather
Volstruisleer baan nuwe weg na ItaliŽ
Code of Conduct for the Commercial Production of Ostriches
Status of Avian Influenza (AI) in the Western Cape
Ostrich meat export suspension
Oudtshoorn Info
Ostrich Feathers for Weddings
Southern Africa Luxury Association
News & HomeOstrich IndustryProductsLEGAL NOTICESFAQ'sLinksAbout UsContact Us
      Copyright © 2018 • South African Ostrich Business Chamber • Site by:  WebWorX