Username:


Password:


NOPSA Members

SA Volstruisbesigheidskamer by die Herold Landbouskou

31 August 2009

Die Herold Landbouvereniging, sowat 35 km van Oudtshoorn af, bied jaarliks ín Landbouskou aan en aangesien dit midde-in die Suid-Afrikaanse volstruisproduksiegebied geleŽ is, neem die SA Volstruisbesigheidskamer daaraan deel in samrewerking met die Wes-Kaap Departement van Landbou se ďSentrum vir Uitnemendheid in die volstruisbedryf ď ( Proefplaas) by Oudtshoorn.

 

Op meegaande fotoís kan die gesamentlike uitstalling gesien word waar skougangers klein volstruiskuikens kon vashou, uistallings sien oor die werking van die volstruisbedryf en ook inligting saam neem huis toe in die vorm van brosjures, pamflette, DVDís en gekleurde volstruisveertjies.

Skougangers kon ook vier rokke van volstruisleer-en vere sien en daar was ook ín modeparade waar hierdie rokke vertoon is.

Google
WWW Ostrich SA
New Pathways for Ostrich Leather
Volstruisleer baan nuwe weg na ItaliŽ
Code of Conduct for the Commercial Production of Ostriches
Status of Avian Influenza (AI) in the Western Cape
Ostrich meat export suspension
Oudtshoorn Info
Ostrich Feathers for Weddings
Southern Africa Luxury Association
News & HomeOstrich IndustryProductsLEGAL NOTICESFAQ'sLinksAbout UsContact Us
      Copyright © 2017 • South African Ostrich Business Chamber • Site by:  WebWorX