 RUSSE BESOEK SA VOLSTRUISBEDRYF7 November 2007
‘n Afvaardiging uit Moskou het onlangs die Suid-Afrikaanse volstruisbedryf besoek om moontlike handelsbetrekkinge te ondersoek.
Hierdie besoek was in opvolg van ’n handelsending na Moskou vroeër vanjaar wat deur die Suid-Afrikaanse Departement van Handel en Nywerheid (DTI) gereël is.
Op die foto is:
Anton Kruger, Hoof Uitvoerende Beampte van die Suid-Afrikaanse Volstruisbesigheidskamer en Alexander Blinov, Besturende Direkteur van die Russiese onderneming SAAJ.
Source: Suid Afrikaanse Volstruis Besigheids Kamer 

|