Username:


Password:


NOPSA Members

Unieke Volstruisleer Aktetas vir Russiese Leier

8 September 2006

Die Suid-Afrikaanse Volstruisbesigheidskamer (SAVBK) het tydens President Vladimir Putin van Rusland se onlangse besoek aan Suid-Afrika, 'n besondere aktetas van volstruisleer aan hom oorhandig. Die Wes- Kaapse Minister Van Landbou, Cobus Dowry het die tas amptelik aan Putin oorhandig (foto).

Die Hoof Uitvoerende Beampte van die SAVBK Anton Kruger, het gesÍ dat die historiese betekenis van hierdie besoek, asook die groot potensiŽle mark vir volstruisprodukte in Rusland, van die hoofredes is vir hierdie geskenk.

Volstruisleer is eksoties, duursaam en uniek en word onder andere gebruik in die vervaardiging van klere, skoene, modebykomsighede asook in motorbekleedsel.

Suid-Afrika is die wÍreldleier ten opsigte van volstruisproduksie asook tegnologie rakende die verwerking van volstruisleer-, vleis en vere wat die produkte baie gesog maak; plaaslik asook internasionaal.

Source: South African Ostrich Business Chamber

Google
WWW Ostrich SA
New Pathways for Ostrich Leather
Volstruisleer baan nuwe weg na ItaliŽ
Code of Conduct for the Commercial Production of Ostriches
Status of Avian Influenza (AI) in the Western Cape
Ostrich meat export suspension
Oudtshoorn Info
Ostrich Feathers for Weddings
Southern Africa Luxury Association
News & HomeOstrich IndustryProductsLEGAL NOTICESFAQ'sLinksAbout UsContact Us
      Copyright © 2017 • South African Ostrich Business Chamber • Site by:  WebWorX