Username:


Password:


NOPSA Members

Bewusmakingsveldtog vir SA volstruisleer

Die Suid-Afrikaanse Volstruisbesigheidskamer (SAVBK) benut die geleenthede wat geskep word deur die FIFA Sokkerwêreldbekertoernooi in Suid-Afrika om plaaslike en internasionale reisigers en besoekers bewus te maak van die unieke Suid-Afrikaanse volstruisleerprodukte deur advertensies gedeeltelik te borg van vervaardigers van Suid-Afrikaanse volstruisleergoedere. Die advertensies word in verskeie lugrederye se in-vlug tydsktifte geplaas assook in sekere publikasies in hotelle en ander premium-segment pleklke. "Suid-Afrikaanse volstruisleer is van uitstekende gehalte, en gekoppel met besondere vakmanskap en ontwerpers, lei tot waarlik unieke produkte wat met trots gedra word deur waarde-bewuste verbruikers wat 'n premie plaas op uniekheid en styl", sê Anton Kruger, die Hoof Uitvoerende Beampte van die SAVBK.

Sien aangehegte voorbeelde van die advertensies

Google
WWW Ostrich SA
New Pathways for Ostrich Leather
Volstruisleer baan nuwe weg na ItaliŽ
Code of Conduct for the Commercial Production of Ostriches
Status of Avian Influenza (AI) in the Western Cape
Ostrich meat export suspension
Oudtshoorn Info
Ostrich Feathers for Weddings
Southern Africa Luxury Association
News & HomeOstrich IndustryProductsLEGAL NOTICESFAQ'sLinksAbout UsContact Us
      Copyright © 2017 • South African Ostrich Business Chamber • Site by:  WebWorX